
Welcome to the Full Gospel Church Brits
Welkom by die Volle Evangelie Kerk Brits
At Full Gospel Church Brits, we are a vibrant, Spirit-filled community committed to glorifying God, loving people, and living out the full message of the Gospel.
We believe in the power of the Holy Spirit, the authority of God’s Word, and the life-changing presence of Jesus Christ.
By Volle Evangelie Kerk Brits is ons ‘n lewensgetroue, Geesvervulde gemeenskap wat daartoe verbind is om God te verheerlik, mense lief te hê en die volle boodskap van die Evangelie te leef. Ons glo in die krag van die Heilige Gees, die gesag van God se Woord en die lewensveranderende teenwoordigheid van Jesus Christus.
Our Leadership
Ons Leierskap
We are blessed to be led by Pastor Dirk Enslin, alongside Sherese and Lemar Enslin. Their heart for ministry, deep commitment to God’s call, and passion for people are the foundation of their leadership. Together, they shepherd our congregation with wisdom, humility, and a desire to see lives transformed by the power of God.
Ons is geseënd om onder die leiding van Pastoor Dirk Enslin, saam met Sherese en Lemar Enslin, te staan. Hulle het ’n hart vir mense, ’n opregte roeping van God, en ’n passie vir bediening. Saam lei hulle die gemeente met wysheid, nederigheid en ‘n diep begeerte om siele nader aan God te bring.
Our Mission
Ons Sending
To reach the lost, equip the saints, and build a church where every person can grow in faith, experience the presence of God, and walk in the purpose He has for their life.
Om die verlorenes te bereik, die heiliges toe te rus en ‘n gemeente te bou waar elke persoon kan groei in geloof, God se teenwoordigheid ervaar, en in sy doel vir hul lewe kan wandel.
What to Expect
Wat om te Verwag
Whether you’re visiting us for the first time or looking for a church to call home, you are warmly welcomed at Full Gospel Church Brits. Join us for passionate worship, inspiring preaching, and authentic fellowship as we pursue the heart of God together.
Of jy vir die eerste keer besoek, of op soek is na ‘n geestelike tuiste – jy is hartlik welkom by Volle Evangelie Kerk Brits. Sluit by ons aan vir vurige lofprysing, inspirerende prediking en opregte gemeenskap terwyl ons saam God se hart soek.